6/23/2011

Een moertoe saal....

Kyk ek het al hard geval in my lewe, maar gister het ek so hard geval dat ek te bang en seer was om op te staan. Dis hoe mens een staal binne in sy moer in val, dankie bvie Danie van Moordeenaarspoort wat die nodige herstelwerk gepleeg het.
Sent from my BlackBerry® wireless device

1 comment:

  1. EISCH !!!
    die lewe is HARD !! vir 'n FREEDOMCHALLENGER !! met sulke weer!!! ek dink dis een van DIE moeilikste MTB'S IN JARE !
    byt maar vas julle SPARTANE!
    DIT GAAN EEN BELEWENIS WEES wat jul vir ALTYD SAL ONTHOU....STRERKTE !! en MARNITZ ! hou nou op om jou Ma so grys te maak !!Luv Y !

    ReplyDelete