6/14/2010

Saterdag 13 Junie, Min Dae


Saterdag 13 Junie my GT is reg en ordentlik gediens deur die beste mechanic myself sal vanmiddag final check doen. Alles in my sak uitgepak, net die nodigste in, hoop dis alles net tyd sal leer.

Ek is gesond en fiks en gaan nog fikser word in die dae wat voorlê. Ek is lus vir die race, butteflies kom kuier elke nou en dan, op hul eie ook goed. Wonder hoe gaan dit met my ander mal boet Werner besig om Denali in Alaska uit te klim, lyk hemels ek glo hy geniet die freedom www.june72009denali.blogspot.com .

Dankie aan almal vir hul bydra vir die kinders sal julle nie teleurstel nie www.beitel.co.za Ek gaan vir Melanie en die kinders baie mis, my pêlle natuurlik ook, julle sms boodskappe sal net die beste uit my haal. Dankie vir julle ondersteuning nog net 2 dae oor kan nie wag nie

No comments:

Post a Comment