7/21/2014

" Freedom Challenge 5 Jaar se wedervaringe " Die Boek


Ja julle lees reg en julle het my oortuig om die boek te skryf, dis blykbaar nie so maklik soos druk die knoppie en walla daar's 'n boek nie, toe nou nie.......

Die beplanning is om my blog te omskep in 'n boek met bykomende inligting.

Ek benodig inligting spesifiek oor die Freedom Challenge waaroor julle graag wil lees :


  • Wat wil julle graag lees ?
  • Die titel van die boek
  • 'n Unieke hoek vir die boek, en die inhoud
  • Waaroor moet ek skryf wat nie in my blog verskyn nie.
  • Foto's wat julle graag wil hê ek moet plaas.
Die boek gaan vir eers in Afrikaas verskyn, ek sal eers my Ingels moet opknap voordat ek dinge in Ingels probeer vaspen, Ingels rol nog nie so lekke van die tong nie.

Die boek gaan basies handel oor 5 jaar se wedevarings deur myself onderneem en daar behoort baie van die bestaande hoofstukke uit die blog gebruik te word.

Dankie vir julle insette.....

1 comment:

  1. Marnitz, ek dink dit is 'n wonderlike idee. Jy was 'n groot inspirasie vir my en een van die redes hoekom ek vandag my eie kombers het. Jy moet detail gee van die kere wat siekte jou "gery" het soos by Kleinpoort een jaar en toe jou maag jou deur die Karoo "gejaag" het. Ek het nog altyd van jou humor en sterk Chrisilike beginsel gehou. Dit sal sekerlik in so 'n boek uit kom.

    ReplyDelete