

Hier is 'n paar foto's van baie gelukkige kinders met nuwe glimlaggies.
Ek is volgende jaar gedurende die Freedom Challenge weer betrokke by Miles for Smiles, en ek benodig 'n paar uitdaagings van julle sodat ons nog glimlaggies op gelukkige gesiggies kan plaas.
Laat weet gerus met enige uitdagings of voorstelle, gedurende die jaar se Freedom het 'n paar manne 'n R 5000.00 aan 'n sub 16 dae gekoppel, dalk kan ons weer so paar uitdaagings op die been kry.
Elke R 5000.00 is amper genoeg vir een glimlaggie, hoelveel glimlaggies wil julle veroorsaak ?
No comments:
Post a Comment