Beleef die dag vir dag ervarings en omswerwings van my gedurende 'n Freedom Challenge..... " You have never lived until you have challenged life, and for those who have, life has a flavour the protected will never know " Marnitz Nienaber " Make your journey count, make a difference " David Grier Miles for Smiles
12/11/2012
12/05/2012
6/28/2012
SMILE
SMILE
The Lord's servant must not quarrel; instead, he must be kind to everyone, able to teach, not resentful. Those who oppose him, he must gently instruct, in the hope that God will grant them repentance leading them to a knowledge of truth.
A frown uses much more face muscle than a smile, say the scientists. Furthermore, a frown causes stress to arise - even if you just look at someone else's frown !( And above all it causes wrinkles between your eyes )
If a person is happy they definitely do not frown at others. A smile, on the other hand, has the result of making a person feel good.
If someone gives you a radiant smile you find that you spontaneously smile back and immediately feel better. To receive a smile and to give one back makes you happy. Therefore smile more. There is an old saying that goes that if you meet someone who does not have a smile, you should give him one of yours. Make it your life's motto and share your smiles lavishly - especially among people who do not smile often.
Sad faces bring about more sad faces while smiling faces cause other people to smile and feel happy.
" Your smile makes other people happy, which in turn makes you happy "
6/20/2012
Laat Sy Wil geskied !
Psalm 23
Die HERE is my herder,
niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde,
na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verkwik my siel,
Hy lei my in die spore van geregtigheid,
om sy Naam ontwil.
Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie,
want U is met my, u stok en u staf dié vertroos my.
U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders,
U maak my hoof vet met olie, my beker loop oor.
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe,
en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.
Ek glo en vertrou dat die Here elke Challenger styf in Sy hande sal vashou en hulle sal Lei elke dag van die Challenge, en ook daarna.
Een ding wat ek deeglik besef het verlede jaar, is dat die Here 'n doel het met alles, ek was oorgereed vir die Challenge, maar ek was alleen. Dit het net oor myself en die ek gegaan, ek was onwrikbaar, niemand sou my stuit nie.
Ek het met 'n moerse slag aarde toe gekom, die eerste keer net voor Slaapkranz, myself disnis geval in 'n stroompie, maar steeds was ek onstuitbaar, ek moes eenvoudig aan.....
Die tweede slag nog bietjie harder, was toe ek siek word, man ek was lanklaas so siek, myself amper begin jammer kry, steeds het ek geskop teen die prikkels, ek mag nie en ek sal nie opgee om in my doel te slaag nie. EK sou dit maak werk.
Op die derde dag het my oë stadig oopgegaan, nadat ek 'n paar ribbes afgeval het, ek wou doodgaan, al die maandelange oefening, al my drome, alles het inmekaar getuimel en ek het myself oorgegee..............
Ek het besef dat ek dit nie alleen kan doen nie, ek het besef dat ek my vrou en kinders heeltemal verwaardeloos het in die strewe na MYSELF, my eie Ego en Selfsug, en my oë het groter oopgegaan, sodat ek die werking van die Here se hande kon raaksien.
Mag ek nooit weer dieselfde foute begaan nie, dankie dat U my oë vir my oopgemaak het en hou U my oë op U en my wonderlike vrou en kinders gerig.

6/19/2012
When we stand together - Nickelback
And we all look away
People pretending everywhere
It's just another day
There's bullets flying through the air
And they still carry on
We watch it happen over there
And then just turn it off
We must stand together
There's no giving in
Hand in hand forever
That's when we all win
That's, that's, that's when we all win
That's, that's, that's when we all win
They tell us everything's alright
And we just go along
How can we fall asleep at night?
When something's clearly wrong
When we could feed a starving world
With what we throw away
But all we serve are empty words
That always taste the same
We must stand together
There's no giving in
Hand in hand forever
That's when we all win
That's, that's, that's when we all win
That's, that's, that's when we all win
The right thing to guide us
Is right here, inside us
No one can divide us
When the light is nearly gone
But just like a heartbeat
The drumbeat carries on
And the drumbeat carries on
(Just like a heartbeat)
We must stand together
There's no giving in
Hand in hand forever
That's when we all win
That's, that's, that's when we all win
That's, that's, that's when we all win
Subscribe to:
Posts (Atom)